Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

VN se klimaatsgesprekke begin in Katar

2012-11-26 17:20
Tweets Share Share line Print

Doha – Die Verenigde Nasies (VN) het met klimaatsgesprekke in die olieryke Katar begin met onderhandelaars van sowat 200 lande wat die stryd teen aardverwarming gaan bespreek.

Die onderhandelaars gaan ook bespreek hoe hulle arm lande gaan help om te kan aanpas by aardverwarmimg.

Die samesprekings se doel, om uitlaatgasse te verminder wat volgens wetenskaplikes die aarde beskadig en verwarm, is egter nog nooit bereik nie.

Lede van die VN het verlede jaar ingestem om ‘n nuwe klimaatsverdrag teen 2015 te aanvaar. ‘n Hele paar kwessies moet voor dan opgelos wees, insluitend hoe om die las van uitlaatgasse tussen ryk en arm lande te versprei.

Onderhandelaars het Maandag vir die twee week lange vergadering byeengekom.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Sapa - AP

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Woodmead - 06:59 AM
    Road name: Pretoria Main Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Woodmead Drive - POINTSMEN on duty
  • Tuesday Alberton - 06:54 AM
    Road name: N12 Eastbound
    DELAYS approaching the N3 Elands Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Lagoon Beach Hotel - Milnerton

Spend 3 nights and pay for 2 nights per person sharing for R2 863 at the Lagoon Beach Hotel - Milnerton. The special includes accommodation, return flights, car rental and local travel insurance.


Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U

Moenie hierdie ongelooflike aanbod mis van tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U. Aanbod geldig vir solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Superslim, fantastiese kombuisware + ’n GRATIS kookboek!

Spandeer R200 of meer op Progressive-kombuisware en kry ’n GRATIS kopie van Masterchef South Africa se kookboek. Koop nou!

DVD’s van Top Gear – 2 vir R99

Kry 2 DVD’s van Top Gear vir R99 en versnel die toekoms in (of gaan terug in tyd) van die opwindende motorwêreld. Koop nou!

Tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com

Kry tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com. Buitelewe-produkte, gereedskap, bagasie, DVD’s en nog meer. Koop nou!

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.