VIDEO: Baba skrik hom boeglam vir ma se neusblasery
2011-03-17 20:53
Kaapstad – 'n Video op YouTube van 'n babatjie wat hom boeglam skrik elke keer as sy ma haar neus blaas, is besig om soos 'n veldbrand op die internet te versprei.
Elke keer as sy ma haar neus blaas, lyk dit asof die seuntjie wil huil van die skrik, maar vinnig-vinnig bars hy van die lag uit vir sy ma se neusblasery.
Hier is die video: