Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

UV spog met nuwe simulasie-eenheid vir mediese studente

2013-02-20 13:08
Tweets Share Share line Print

’n Mediese student, Lorato Mothibe, konsentreer hard terwyl dr. Etienne Theron vir haar verduidelik om ’n intubasie op ’n pasiënt-nabootser te doen. (Marinus Mulder, Foto24)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Bloemfontein – Die Universiteit van die Vrystaat (UV) se fakulteit van gesondheidwetenskappe open Woensdag sy kliniese simulasie-eenheid, waar mediese studente die kans het om hul vaardighede op gerekenariseerde poppe te slyp.

Die poppe sal dien as pasiënt-nabootsers en sal scenario’s skep wat gereeld in mediese omgewings voorkom.

Die studente sal dan op die poppe kan leer hoe om werklike situasies te hanteer.

“Dit is baie moeilik om ’n student aan ’n realistiese, lewensbedreigende situasie bloot te stel en hulle terselfdertyd op te lei,” het dr. Mathys Labuschagne, hoof van die simulasie-eenheid, aan Volksblad gesê.

“Deur hulle op ’n pasiënt-nabootser te leer, kan hulle dit beleef asof dit ’n regte pasiënt is.”

Labuschagne het bygevoeg dat dit die eerste kampus in Afrika is wat ‘n eenheid het wat in sy geheel op simulasie fokus.

Die sentrum is toegerus met ’n operasieteater, intensiewesorgeenheid, twee simulasie- en drie private kamers. Daar is ook ’n ontlontingskamer waar opgeneemde scenario’s teruggespeel en bespreek word sodat studente uit vorige ervarings kan leer.

Die poppe word deur ’n rekenaarstelsel beheer en boots verskeie toestande en ongevalle na waarmee studente moontlik in hospitale of klinieke in aanraking sal kom.

Die drie poppe met die meeste funksies staan bekend as SimMan, SimMum en SimBaby.

SimMan haal asem, het hart-, buik- en longklanke, kan sy oë knip en selfs bloei.

SimMum skenk geboorte.

“Dit kan ’n normale geboorte wees of die baba kan verkeerd gedraai wees waar die student dan die verlossing moet doen,” het Rian van Wyk, tegniese spesialis in die sentrum, gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Tommy Simpson sê... Gebraaide hoender boudjie in die ratte vasgedraai... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

BDE ? Clearing & Forwarding

Durban
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Branch Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Project Estimator

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.