Twitter se Top 10 tweets in 2010

2010-12-14 12:00
Tweets Share Share line Print

San Francisco – Die olieramp in die Golf van Mexiko was die onderwerp waaroor die meeste getweet is in 2010, het die sosiale webwerf Twitter Maandag bekendgemaak.

Die webwerf, wat ‘n beperking van 140 karakters per boodskap toelaat, het gesê dat hy sy Top 10 gunsteling onderwerpe van die jaar saamgestel het deur meer as 25 miljard tweets te analiseer wat deur die webwerf se 175-miljoen gebruikers opgelaai is.

Die Fifa Wêreldbeker-sokkertoernooi het in die tweede plek geëindig en was ook verantwoordelik vir twee ander posisies in die Top 10. Die vuvuzela het in die vyfde plek geëindig, terwyl Paul die siener-seekat posisie nommer 10 gehaal het.

Die fliek Inception het die derde plek gehaal, gevolg deur die Haïti-aardbewing en Apple se iPad in die sesde plek.

Dit is gevolg deur Google Android, Justin Bieber en Harry Potter & the Deathly Hallows.

“Die lys van 2010 Twitter-neigings reflekteer wat in ons wêreld aangaan, wys die krag daarinn om enige gebeurtenis of storie in ‘n gedeelde ervaring te verander en plaas klem op Twitter se waarde as ‘n inligtingsnetwerk,” het die webwerf gesê.

Volg Nuus24 op Twitter


 

- Sapa-DPA

Lees meer oor: twitter

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

306 2.0 Cabriolet
2002
R 89,886.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

JEEP

Cherokee Limited 3.7 4x4 AT
2002
R 165,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.