Twitter-gebruikers skater oor Malema-kommentaar

2010-11-04 11:19
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Twitter-gebruikers het Donderdagoggend op dié sosiale netwerk geskaterlag oor die nuus dat Julius Malema, leier van die ANC-Jeugliga (ANCYL), Twitter wil laat sluit.

Die “Tweets” het behoorlik ingerol en internasionale nuus-webtuistes soos die BBC het ook die storie opgetel.

Julius Malema wil Twitter sluit? Hahahahahahahahahaha,” het verskeie gebruikers geantwoord op ‘n inskrywing deur die 5fm-platejoggie Gareth Cliff.

‘n Ander gebruiker, Garethdv, het bygevoeg: “Die ANC wil Twitter laat sluit… hulle is waarlik ‘n klomp begaafde individue!”

Nog ‘n gebruiker, kerryannerogers, het taalfoute in die Jeugliga se verklaring uitgewys. “Die ANCYL vra om die ‘closer of Twitter’ na aanleiding van ‘cretation’ van vals profiele. Is dit sodat ons weet dit is die regte Malema?”

Die ANCYL het Woensdag gesê hulle sal vra vir die sluiting van Twitter as die sosiale netwerk se administrateurs niks doen om Malema-nabootsers  te keer nie.

“Ons sal maniere vind om dit te keer… selfs al beteken dit ons moet na die polisie gaan,” het die liga se woordvoerder, Floyd Shivambu, in ‘n verklaring gesê.

‘n Soektog op Twitter na “Malema” lewer 12 gebruikers, insluitende Julius_Malema, JMalema, Julius_S_Malema en jujumalema.

Uit die 12 gebruikers het ses ‘n foto van die jeugligaleier by.

Die vertolkers het Donderdagoggend lustig voortge-“tweet”.

- Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: julius malema  |  twitter

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

306 2.0 Cabriolet
2002
R 89,886.00

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

JEEP

Cherokee Limited 3.7 4x4 AT
2002
R 165,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.