Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Tweederdes weet nie wat hidrobreking behels

2012-09-17 14:28
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Byna tweederdes van Suid-Afrikaners weet nie wat hidrouliese breking behels nie, het Pondering Panda, ’n verbruikersmaatskappy, gesê.

Dít kom nadat 'n opname gedoen is kort nadat die regering ‘n moratorium op hidrouliese breking in die Karoo opgehef het.

“Uit die mense wat beweer hulle het al van hidrouliese breking gehoor, kon slegs 25% sê hulle dink dit is ‘n metode om natuurlike gasse uit die grond te onttrek,” het Pondering Panda in ‘n verklaring gesê.

“Sowat 34% het gesê dis ‘n manier om jouself van sonbrand te beskerm terwyl 26% glo dat dit ‘n seksuele aktiwiteit is.”

Sowat 84% van die mense wat bekend is met hidrouliese breking het gesê hulle is bekommerd oor die impak wat dit op die omgewing kan hê.

“Jong Suid-Afrikaners wat bewus is van hidrouliese breking het baie sterk opinies oor die saak,” het Shirley Wakefield, Pondering Panda se woordvoerder, gesê.

Sowat 3 000 mense het via Mxit aan die opname deelgeneem.

“Die regering en ondernemings moet meer doen om bewusmaking te skep oor hidrouliese breking,” het Wakefield gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter


 

- SAPA

Lees meer oor: karoo  |  hidrobreking
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

ErnusSmit sê... Jammer - Mikesh het my so meegevoer - myne is oppad! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Midrand - 16:58 PM
    Road name: N1 Northbound
    STATIONARY VEHICLE in the right lane north of the Samrand Road exit - DELAYS from Allandale Road
  • Tuesday Pretoria - 16:57 PM
    Road name: Eskia Mphahlele Drive Northbound
    SLOW TRAFFIC between the CBD and Mabopane Highway
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.