Trouklokkies lui vir Bolandse vrou op Skype

2011-06-24 09:11
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – 'n Wellingtonse vrou gaan geskiedenis maak wanneer sy en haar verloofde deur middel van Skype in die huwelik bevestig word. 

Margaret Steinegger-Keyser (50), 'n konfliktransformasie-praktisyn en die eerste vroulike teologie-student aan die Universiteit van Wes-Kaapland en haar verloofde Jim Ault (60), 'n filmmaker, gaan Saterdag op 25 Junie deur middel van Skype in die huwelik bevestig word.

Nie net is dit die eerste keer dat so ‘n groot gebeurtenis die Bolandse dorp Wellington te beurt val nie, maar dit is ook die eerste keer in Suid-Afrika dat ‘n troue, met die predikant op een kontinent en die paartjie op ‘n ander, plaasvind.

Die twee, wat vir die afgelope twee jaar verloof is en in Amerika woon, het in 2009 by 'n begrafnis in Connecticut ontmoet.

Steinegger-Keyser het ds. Reggie Boesak van Montagu gevra om hulle in die huwelik te bevestig. Ds. Boesak was Steinegger-Keyser se mentor terwyl sy by die Universiteit van Wes-Kaapland gestudeer het en is ook ’n goeie familievriend.

Die toekomstige bruid het aanvanklik nie geweet dat haar hele familie die troue, wat regstreeks op Skype vanaf die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie (KPUT) se Wellingtonse kampus gaan plaasvind, sou bywoon nie.

"Ons het haar gister eers ingelig en sy het dit glad nie verwag nie," het Zanephyn aan Nuus24 gesê.

Volgens hom sal slegs 30 mense die troue in Wellington bywoon omdat "ons dit klein en intiem" wil hou.

– Volg Nuus24 op Twitter.



 

Lees meer oor: internet  |  skype  |  kan jy glo?  |  troues

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Hier kom alweer staatskontrakte met tenders. Wat slegs en toevallig aan ANC-tjommies sal gaan. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 Comfortline MY05
2007
R 135,990.00

ISUZU

KB300 DTEQ D-Cab LX Dsl PU MY07
2012
R 319,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.