Top Nieu-Seelandse wetenskaplike 'n liegbek

2010-10-29 00:57
Tweets Share Share line Print

Wellington – Die Nieu-Seelandse weermag is “baie verleë” ná ‘n ondersoek aan die lig gebring het dat hulle sekuriteitstoegang tot op die hoogste vlak aan ‘n wetenskaplike wat in ‘n uitgebreide fantasiewêreld leef verleen het.

Stephen Wilce was aangestel as die hoof van Defence Technology Agency, maar het verlede maand bedank toe die uitkom dat hy gelieg het oor die feit dat hy ‘n eks-Seesoldaat was wat op Olimpiese vlak teen Jamaika se “Cool Runnings”-span gekompeteer het.

‘n Ondersoek het bevind dat dié top-wetenskaplike sedert sy kinderdae stories oor homself opmaak.

Hy het blykbaar al stories opgemaak oor sy dae as ‘n helikopter-vlieënier, toe hy skynbaar saam met Prins Andrew diens gedoen het.

In Wilce se fantasiewêreld, was hy ook ‘n spioen vir die Britse intelligensie en selfs op die IRA se doodslys gewees.

Wilce het ook vertel dat hy vir die span van Wallis se rugby-unie gespeel het, kaptein was van die Koninklike Vloot se swemspan én ‘n kitaarspeler was vir Britse folk-musikante.

Die ondersoek het bevind dat Wilce op sy CV gelieg het om dit beter te laat lyk en dat sy aanstelling met onnodige has deurgevoer is.

“’n Paar dom besluite is geneem,” het luitenant generaal Jerry Mateparae gesê.

Wilce was die hoof van 80 personeellede wat vir vyf jaar tegnologiese ondersteuning aan Nieu-Seeland se weermag gebied het

Alhoewel Wilce nie ‘n daadwerklike bedreiging vir Nieu-Seeland se sekuriteit ingehou het nie, het die hele saga beslis die weermag van Nieu-Seeland se reputasie in gedrang gestel.
 
Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: sekuriteit  |  weermag

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Hier kom alweer staatskontrakte met tenders. Wat slegs en toevallig aan ANC-tjommies sal gaan. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 Comfortline MY05
2007
R 135,990.00

ISUZU

KB300 DTEQ D-Cab LX Dsl PU MY07
2012
R 319,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.