Titanic gaan 3D in wetenskaplike ekspedisie

2010-08-24 04:59
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - 'n Hoogs tegnologiese ekspedise vind Sondag in Kanada plaas om 'n gedetaileerde kaart van die wrak van die Titanic te skep.

Die ekspedisie sal amper 'n honderd jaar plaasvind na die skip in die Atlantiese Oseaan gesink het waarin 1 500 mense dood is.

Organiseerders sê die ekspedisie sal sonartegnologie en hoë resolusie optiese beeldmateriaal gebruik om die wrakterrein te dokumenteer.

Dié poging is moontlik die mees tegnologiesgevorderde wetenskaplike ekspedisie na die Titanic.

Christopher Davino, president van RMS Titanic, het in 'n verklaring gesê dat die doelwit is om die "mees gedetaileerde portret van die Titanic se wrakterrein te skep."

Die span sal van die mees gevorderde tegnologie gebruik, het hy gesê.

Die ekspedisie sal kykers op hoogte hou deur middel van video's en foto's op Facebook en Twitter tydens die ekspedisie wat meer as 20 dae sal duur.

Ander beeldmateriaal en inligting sal op die ekspedisie se webtuiste www.expeditiontitanic.com verskyn.

Die Titanic, wat in 1912 gesink het, se wrak is dekades later in 1985 gevind.

Volg Nuus24 op Twitter.


- Sapa - AFP

Lees meer oor: tegnologie  |  titanic

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Hier kom alweer staatskontrakte met tenders. Wat slegs en toevallig aan ANC-tjommies sal gaan. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 Comfortline MY05
2007
R 135,990.00

ISUZU

KB300 DTEQ D-Cab LX Dsl PU MY07
2012
R 319,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.