Tiener met kanker se laaste wense op Twitter

2011-06-09 12:24
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Alice Pyne is ‘n 15-jarige murgkankerpasiënt van Ulverston in Brittanje wat besig is om haar vier jaar lange geveg teen die siekte te verloor.

Die dapper tiener het haar egter nie laat onderkry nie en haar laaste wense val op derduisende ore op Twitter.

Dié sosiale netwerk gons behoorlik oor Pyne se wense en las dié #hutsmerker aan elke ondersteunende boodskap: #alicebucketlist.

"Hartroerend," het een gebruiker getweet.

“Alice ly aan kanker en een van haar wense is om op Twitter te trend,” het 'n ander getweet.

Haar naam het Donderdag wêreldwyd as die derde gewildste onderwerp op Twitter gepronk, en was heel bo aan die lys in die Verenigde Koninkryk.

Op haar blog het Alice haar laaste wense gelys, maar die wens om die gewildste onderwerp op Twitter te wees, is egter nie ingesluit nie.

“Om ‘n hoop sjokolade by Cadbury World te eet,” is egter een van haar onskuldige wense.

Sy wil ook haar fyn hare laat mooimaak en 'n rugmassering ontvang.

“Ek hoop om alles op die lys gedoen te kry voor ek julle moet verlaat,” het sy geskryf.

Sy sluit haar inskrywing af met ‘n pleidooi aan lesers om by plaaslike skemas vir beenmurg-oorplantings aan te sluit.

Lees Alice se wense hier.

Volg Nuus24 op Twitter.

- Nuus24

Lees meer oor: twitter  |  kanker

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Hier kom alweer staatskontrakte met tenders. Wat slegs en toevallig aan ANC-tjommies sal gaan. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

X5 xDRIVE30d M-SPORT AT
2012
R 861,990.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 109,990.00

LAND ROVER

Freelander 1.8 4x4 5-dr MY98
2007
R 369,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.