Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Tesla-laboratorium word gerestoureer

2012-08-27 11:58
Tweets Share Share line Print

Shoreham – Ondersteuning van ‘n bekende spotprenttekenaar het ‘n poging om ‘n 110 jaar oue Amerikaanse museum te restoureer, ná dekades weer aan die gang gekry.

Meer as ‘n miljoen dollar (sowat R8,4 miljoen) is in bietjie minder as ‘n week bymekaar gemaak om te betaal vir die restourering van die wetenskaplike Nikola Tesla se Wardenclyffe-laboratorium in Long Island, Amerika.

Die spotprenttekenaar Matthew Inman, wat die webtuiste theoatmeal.com beheer, het hierdie maand sy lesers aangemoedig om die projek te ondersteun. Die oorspronklike doel was om $850 000 (sowat R7 miljoen) in te samel, maar Inman sê die fondse het net aanhou inkom.

Hy het bygevoeg dat die organiseerders nou genoeg geld het om die eiendom te koop en dan nog genoeg oor het om ‘n museum en ‘n wetenskaplike sentrum te begin.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- AP

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

ChrisAkkedis sê... Ek woon in China en stem saam met Chris Jonker. Selfs stede soos Shanghai en Nanjing is pragtig. Hier's bome oral waar jy kyk. Dit lyk byna asof hierdie stede uit 'n oerwoud verrys het. Ja, die lugbesoedeling is erg, maar hier kry jy meer e-bikes as enige ander plek in die wereld. Elektrisiteit hier is spotgoedkoop wat dit moontlik maak om elektriese voertuie te gebruik. Die probleem is eintlik dat hier so hel-baie mense is. Nanjing alleen is omtrent so groot soos JHB en Kaapstad saam, met omtrent 'n kwart van die populasie van die hele SA. As China se populasie kleiner was, sou hy waarskynlik ver voor die ander lande gewees het met vars lug. Hulle is almal ver voor met omgewingsvriendelike tegnologie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Paulshof - 09:45 AM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road - expect DELAYS
  • Thursday Woodmead - 09:43 AM
    Road name: Pretoria Main Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Woodmead Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.