Televisie op selfone eersdaags beskikbaar

2010-09-11 14:14
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – E.tv en Multichoice is die lisensies toegeken om televisie op selfone uit te saai, het die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid van SA (Okosa) Vrydag gesê.

Okosa wou aanvanklik die digitale video uitsendingdiens gereed hê vir die Wêreldbeker-sokkertoernooi. Dit sou beteken dat baie Suid-Afrikaners die sokker op hul selfone kon gekyk het.

Okosa het hul sperdatum gemis en ‘n uitnodiging was in April vanjaar uitgestuur. Vier aansoeke is ontvang vanaf MultiChoice, Mobile TV Consortium, Super 5 Media en e.tv.

Die eerste drie applikante is gediskwalifiseer omdat hulle nie aan die vereistes voldoen het nie.

E.tv het vir 40% kapasiteit van die frekwensie aansoek gedoen. ‘n Tweede uitnodiging vir die oorblywende 60% is vanjaar in Mei uitgestuur.

Twee aansoeke vanaf MultiChoice en Super5 is ontvang, waarna Super 5 hul aansoek onttrek het.

Volgens Robert Nkuna, raadslid van Okosa sal die dienste binne die volgende 12 maande beskikbaar wees indien alles volgens plan verloop.
 
- Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: multichoice  |  sci-tech

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Hier kom alweer staatskontrakte met tenders. Wat slegs en toevallig aan ANC-tjommies sal gaan. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

X5 xDRIVE30d M-SPORT AT
2012
R 861,990.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 109,990.00

LAND ROVER

Freelander 1.8 4x4 5-dr MY98
2007
R 369,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.