Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Tegnologiereuse geraps oor energieverbruik

2012-04-18 11:30
Tweets Share Share line Print

New York – Amazon, Apple en Twitter het Dinsdag swak gevaar in ‘n Greenpeace-studie van tegnologiereuse se gebruik van skoon energie in die groeiende “internetwolk”, terwyl Facebook, Google en Yahoo! geprys is.

Dié “wolk” verwys na inligting wat op die internet gestoor word.

Greenpeace se “How Clean is your Cloud?”-verslag, wat beskryf word as ‘n noodkreet, eerder as kritiek, het gekyk na die maatskappye se gebruik van datasentrums en ander energiekwessies,

“Ons probeer nie om dit vir hulle moeilik te maak nie, ons wil hulle opbou om die regte ding te doen,” het Greenpeace se senior veldtog-spesialis, Casey Harrell, aan AFP gesê.

“Ons is mal oor ons iPhones, hulle maak ons lewens beter; maar hulle moenie die planeet ‘n erger plek maak nie.”

Cupertino, die tuiste van Apple Inc. In Kalifornië, het ‘n “D” gekry vir die doeltreffendheid van datasentrums, die verspreiding van inligting rakende die gebruik van krag en die werwing van dienste om skoon energie te verskaf.

Apple het gedruip met ‘n “F” toe dit kom by die opspoor van datasentrums in plekke waar elektrisiteit van skoon bronne afkomstig is, eerder as van steenkool.

Nietemin het Apple Greenpeace se bevindings verwerp en sê dit is verouderd en prontuit verkeerd. Apple is van mening dat hy ‘n voorstander is as dit daarby kom om datasentrums na skoon energie te skuif.

Die maatskappy se nuwe datasentrum in Noord-Carolina is daarop gemik om meer as 60% van sy energie van hernubare bronne te kry, insluitende ‘n sonplaas op die terrein.

Die fasiliteit sal “die groenste datasentrum wees wat nog ooit gebou is” en volgende jaar sal daar een in Oregon opgerig word wat geheel en al deur hernubare energie gedryf word, het ‘n woordvoerder van Apple, Kristin Huguet, gesê.

Amazon.com en Amazon Web Services het gedop in alle kategorieë behalwe as dit kom by die doeltreffendheid van energie in datasentrums, waar ‘n “D” toegeken is.

Tegnologie-maatskappye is geneig om geheimsinnig te wees as dit kom by energieverbruik by datasentrums as gevolg van kompeterende redes en Amazon.com sê die inligting wat Greeenpeace oor sy datasentrums afgelei het is “onakkuraat”.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- AFP

Lees meer oor: amazon  |  apple  |  omgewingsake
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R350000

Operations Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
R500000 - R600000

Group Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R650000 - R700000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.