Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Tegnologie-reuse in die sop oor hoë pryse

2013-02-11 16:50
Tweets Share Share line Print

Sydney – Die tegnologie-reuse Microsoft, Apple en Adobe moet verduidelik hoekom hul produkte soveel duurder in Australië is as in ander lande.

Die komittee wat die ondersoek in Mei 2012 van stapel gestuur het, het die drie maatskappye Maandag beveel om in Maart tydens ‘n openbare verhoor te verduidelik waarom Australiese kliënte meer betaal vir dieselfde produkte.

“Australiese verbruikers betaal veel hoër pryse vir harde- en sagteware as wat mense in ander lande betaal,” het die komitee in ‘n verklaring gesê.

Die ondersoek is van stapel gestuur ná verskeie groepe beweer het dat die maatskappye met pryse diskrimineer teen Australiese verbruikers.

Volgens die verbruikersorganisasie Choice betaal ‘n Australiese burger gemiddeld 73% meer om 'n snit of program op iTunes af te laai as ‘n Amerikaner. Rekenaarprodukte kos 69% meer en rekenaarspeletjies 232% meer.

Sagteware is sowat 34% duurder in Australië, terwyl hardeware 41% duurder is.

Een spesifieke sagtewarepakket het $8 939 (sowat R79 400) meer gekos om in Australië te koop, ‘n gaping wat Choice as "verskriklik onredelik" beskryf het.

“Vir hierde bedrag is dit goedkoper om iemand vir 46 uur in diens te neem teen ‘n prys van $21,30 per uur en om hulle dan twee keer na Amerika en terug te laat vlieg op jou eie onkoste,” het Choice berig.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- AP

Lees meer oor: apple  |  adobe  |  microsoft  |  australië  |  pryse
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Douglasdale - 07:05 AM
    Road name: Douglas Drive Southbound
    DELAYS between Douglasdale and Bryanston
  • Wednesday Woodmead - 07:02 AM
    Road name: Pretoria Main Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Woodmead Drive - POINTSMEN on duty
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.