Tegnologie is vir almal

2010-08-05 03:18
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Tegnologie kan lewens verander en is vir almal bedoel, nie net vir ‘n groep “techies” nie, het Gareth Knight, wat die Tech4Africa konferensie reel.

Knight is in ‘n passievolle kruisvaarder vir die web en sal graag wil sien dat Suid-Afrika vinniger breeband-toegang geniet.

“Die wêreld is besig om te verander en ons kan nie byhou nie, want ons weet nie wat 100 Megabits per sekonde voel en wat jy alles daarmee kan doen nie,” het hy gesê.

Knight, die uitvoerende hoof van Technovated, het besluit om die Tech4Africa konferensie te reël toe hy self tydens ‘n tegnologiese konferensie tot nuwe hoogtes geïnspireer is.

“In 2006 het ek die South by Southwest (SXSW) fees bygewoon en dit het omtrent my lewe verander.

“Ek is die geleentheid gegun om met ongelooflike mense in kontak te kom en dit het my soveel perspektief gegee.

“Toe reken ek ons moet iets soortgelyks in Suid-Afrika doen sodat ons mekaar ook kan inspireer,” sê Knight.

Die konferensie is die 12de en 13de Augustus by The Forum in Bryanston.

Werkswinkels ter inleiding van die konferensie sal die 10de en 11de Augustus gehou word.
 

Lees meer oor: internet  |  tegnologie

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Paulus sê... So why does your avatar have white lips? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Showers early. More sun than clouds. Warm.
Jhb: 17-26°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 19-29°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 20-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo Vivo 1.4 Trendline 5-dr
2011
R 119,900.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 164,900.00

NISSAN

Tiida 1.6 Visia+ AT
2010
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.