Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Tabletrekenaars, e-lesers gewilder as ooit

2011-12-09 13:15
Tweets Share Share line Print

San Francisco – Tablet-rekenaars en elektroniese lesers kan binnekort 'n einde aan die ink- en papier-era bring, veral omdat dit die manier verander waarop mense tydskrifte lees, op hoogte van die nuus bly en boeke lees.

“Dit is slegs ‘n kwessie van tyd voordat ons gaan ophou om bome dood te maak en alle publikasies digitaal beskikbaar gaan wees,” het Tim Bajarin, die president en hoof-analis van Creative Strategies, aan AFP gesê.

Amazon was eerste om e-lesers in die hoofstroom bekend te stel met Kindles en Apple het die onblusbare vraag na tablet-rekenaars aangevuur, wat dit moontlik maak om inhoud soos films, tydskrifte en boeke aanlyn te kry.

Die gekombineerde momentum van e-lesers en tablet-rekenaars sal die jaarlikse inkomste van digitale boeke opstoot na $9,7 miljard (R80 miljard) teen 2016, meer as trippel wat hierdie jaar verwag word, het ‘n verslag deur Juniper Research getoon.

Lesers toon ook al meer ‘n neiging na digitale boeke, het die Amerikaanse Book Industry Study Group (BISG) gesê.

Byna die helfte van die kopers wat gedrukte boeke koop en wat ook digitale boeke het, het gesê hulle sal nie ‘n boek deur een van hul gunsteling-skrywers koop as hulle weet ‘n elektroniese uitgawe kom binne drie maande uit nie, het ‘n opname deur BISG getoon.

“Die e-boek-mark ontwikkel baie vinnig, met verbruikers se houdings en gedrag wat oor die loop van maande verander, eerder as oor jare,” het BISG se adjunk- uitvoerende direkteur, Angela Bole, gesê.

Bekommernisse oor die lees van e-boeke is besig om af te neem, met mense wat eerder wens dat die toestelle se pryse afgaan, het die opname getoon.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Sapa - AFP

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Ria Cook sê... En na 'n week in gebruik hoor die pasiënte, "Oh, she is broken" - dan staan dit daar soos 'n wit olifant. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Accountant

Cape Town Northern Suburbs
Communicate Cape Town Engineering
R16000 - R19000

Financial Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R300000

Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R720000 - R800000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.