Syfers oor vigs onder jonges skok

2011-08-12 08:23
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Sowat 5% van leerlinge in Suid-Afrika onder die ouderdom van 16 jaar is MIV-positief of het vigs, en onder leerlinge en studente tussen 19 en 29 skiet dit op tot 32,7% van vroue en 17,7% van mans.

Die drastiese toename móét gekeer word, sê die gesondheidsdepartement.

Saadhna Panday, direkteur van gesondheidsopheffing van die nasionale gesondheidsdepartement, het gister ’n nuwe strategie bekend gestel vir die inwerkingstelling van ’n vigsplan om voorkoming van vigs in hoër ouderdomme te verlaag.

Sy was een van die sprekers op ’n konferensie in Bloemfontein oor die voorkoms van vigs in skole.

“Navorsing wat gedoen is, dui daarop dat leerlinge in skole veilig voel. Hulle het ’n doel om voor te lewe en is deel van ’n groter stelsel. Die oomblik wanneer die leerlinge skool verlaat, word hulle met verskeie uitdagings gekonfronteer.”

Sy het gesê armoede en werkloosheid plaas groot druk op jong mense en dit is een van die rede waarom die vigs-syfer die hoogte in skiet.

Panday het gesê daarom wil die departement ’n nuwe vigsplan in werking stel om die voorkoms van vigs reeds op ’n jong ouderdom ’n nekslag toe te dien.

Die departement wil:

– Reeds as deel van basiese onderwys ’n voorkomingsplan en ondersteuningsnetwerk begin.

– Vaardighede onder leerlinge, onderwysers en alle belanghebbendes verhoog. ’n Hele gemeenskap is by onderwys betrokke, nie net leerlinge en onderwysers nie.

– Inligting oor seksuele aktiwiteite wyd beskikbaar stel. Baie onderwysers wil nie oor seks praat nie want hulle verkeer onder die wanindruk dat dit seksuele aktiwiteite sal laat toeneem.

Die nuwe vigsplan moet op vier gebiede ’n verskil maak:

– Leerlinge en opvoeders moet meer openlik oor vigs en gepaardgaande vrese wees.

– Die vigs-syfer van leerlinge tussen die ouderdom van 15 en 19 moet daal. ’n Gesonde uitkyk oor seksuele aktiwiteite moet onder leerlinge gekweek word.)Veiligheid en geestelike veiligheid in skole moet verbeter sodat leerlinge veiliger kan voel. 

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Volksblad

Lees meer oor: vigs  |  miv  |  gesondheid  |  kinders

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Hier kom alweer staatskontrakte met tenders. Wat slegs en toevallig aan ANC-tjommies sal gaan. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

X5 xDRIVE30d M-SPORT AT
2012
R 861,990.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 109,990.00

LAND ROVER

Freelander 1.8 4x4 5-dr MY98
2007
R 369,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.