Swaziland wil MIV-infeksies met besnyding bekamp

2011-02-25 23:03
Tweets Share Share line Print

In Swaziland het die regering met ’n massa veldtog ten gunste van besnyding geloods om teen die wêreld se hoogste MIV infeksiekoers te veg.

Kliniese proewe het aangedui besnyding kan mans se kanse om MIV te kry halveer. Drie studies oor die praktyk was so suksesvol dat dit vroeg beïndig is omdat navorsers van mening was dat dit oneties sou wees om nie die hele kontrolegroep te besny nie.

Besnydenis-programme is in ’n aantal Afrika-lande onderweg, insluitend Kenia, Suid-Afrika, Tanzanië en Zimbabwië. Maar Swaziland se $15-miljoen (sowat R105-mijoen) veldtog om 160 000 mans en tienerseuns binne ’n jaar te besny is die eerste landwye veldtog.

Tyd is van belang, met een uit vier volwassenes wat MIV-positief is and twee persent van die land se 1.2-miljoen mense wat jaarliks as gevolg van die siekte doodgaan.

“As mens dit regkry om dit binne ’n kort tydperk te doen word die impak daarvan meer dramaties gevoel,” het Jennifer Albertini, landsdirekteur vir die Amerikaanse Agentskap vir Internasionale Ontwikkeling en wat die program befonds, gesê.

Gesondheidsamptenare hoop die veldtog sal 88 000 nuwe infeksies verhoed.

“Sodra ons daardie mense red sal ons in staat wees om ons fokus na ander gesondheidsprioriteite te skuif,” het Ayanda Nqeketo, wat die program namens die Swazi-regering koördineer, gesê.

Die besnydings sal óf in klinieke óf in mobiele chirurgiese eenhede binne tente uitgevoer word.

Volg Nuus24 op Twitter.

- AFP

Lees meer oor: swaziland  |  miv/vigs  |  besnydenis

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Hier kom alweer staatskontrakte met tenders. Wat slegs en toevallig aan ANC-tjommies sal gaan. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

X5 xDRIVE30d M-SPORT AT
2012
R 861,990.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 109,990.00

LAND ROVER

Freelander 1.8 4x4 5-dr MY98
2007
R 369,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.