Swart voertuie die meeste gesteel
2010-07-30 01:26
Kaapstad – Die algemeenste kleur voertuig wat gesteel word is swart, het ‘n studie wat vanaf 2004 tot 2008 in Nederland gedoen was, bevind.
Dit mag dalk wees omdat swart voertuie duurder lyk.
Tweede op die lys is silwer voertuie.
Ben Vollaard, die navorser wat die studie uitgevoer het, het laat blyk uit die 109 pienk voertuie wat in die studie opgeneem is, nie een gesteel is nie.
- Vir die volledige storie besoek Slashdot.
- Volg Nuus24 op Twitter.