Studie: Swanger vroue moet wegbly van selfone

2011-02-08 13:00
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Swanger vroue moet ophou om selfone te gebruik, aangesien die elektromagnetiese bestraling wat die toestelle afgee hul ongebore babas skade kan berokken.

Hierdie waarskuwing is verlede week deur ‘n internasionale paneel wetenskaplikes uitgereik.

Hulle bestudeer die gesondheidrisiko’s wat verband hou met die bestraling wat deur draadlose elektroniese toestelle uitgestuur word.

“Standaarde vir radio-frekwensie en mikrogolf-bestraling van draadlose toestelle is heeltemal onvoldoende,” het Olle Johansson van Swede se Instituut van Tegnologie gesê.

Elektromagnetiese bestraling word uitgegee deur toestelle soos selfone, koordlose fone en draadlose rekenaartoestelle.
 
Die wetenskaplikes het spesifieke waarskuwings vir selfoon- en koordlose-telefoongebruikers uitgereik:

•    Hulle stel voor dat swanger vroue wegbly van selfone en koordlose fone, sowel as van ander mense wat dit gebruik.

•    Kinders word aangeraai om ook nie selfone, koordlose fone of handrekenaars te gebruik nie.

•    Gebruikers moet selfone weghou van die kop en lyf.

Kliek hier om meer te lees.

Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: swangerskap  |  selfone

Lewer kommentaar op hierdie artikel
9 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Hier kom alweer staatskontrakte met tenders. Wat slegs en toevallig aan ANC-tjommies sal gaan. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

X5 xDRIVE30d M-SPORT AT
2012
R 861,990.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 109,990.00

LAND ROVER

Freelander 1.8 4x4 5-dr MY98
2007
R 369,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.