Suid-Afrika spog dalk gou met nuwe breebandkabel

2010-09-02 20:05
Tweets Share Share line Print


Duncan Alfreds

Kaapstad -  Suid-Afrika spog dalk met nog ‘n optiese-vesel-datakabel genaamd die Main One-kabel.

Dié kabel is reeds in werking in Wes-Afrika maar is weens finasiële kwessies nog nie in Suid-Afrika beskikbaar nie.

Main One-kabel word deur Main One Cable Maatskappy in Mauritius besit. Dié maatskappy het Pan-African visie om ‘n private instansies befonds internasionale telekommunikasie-snelweg tussen Afrika en die res van die wêreld deur Portugal te bou.

Main One-kabel het reeds lisensies vir optiese-vessel-datakabels in Nigerië en Ghana wat moontlik dié nuwe kabel in die posisie sit om die vernaamste internasionale optiese-vessel-datakabel verskaffer te word.

Volgens Adekoyejo Abiola van Main One-kabel is dié kabel reeds vroeër vanjaar bekendgestel.

Abiola het aan Nuus24 gesê dat hy weens die finasiële kwessie asook faktore nie ‘n finale datum kan gee vir die beskikbaarheid van dié kabel in Suid-Afrika.

"Die konneksie van dié kabel kan net positiewe dinge inhou soos onder andere om meer opvoedkundige fasiliteite beskikbaar te stel," het Abiola gesê.

Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: kaapstad  |  kabel  |  sci-tech

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarel sê... Beteken dit nou ek sal moet opstaan om die kanaal te verander? Ag dan los ek dit maar op supersport. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-19°C Sunny. Cool.
Jhb: 4-16°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 14-25°C Sunny. Mild. PE: 13-25°C Sunny. Pleasantly warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

X5 4.8is E53 4x4 AT
2004
R 499,000.00

TOYOTA

RunX 180 RSi 5-dr MY04
2003
R 119,990.00

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 TDi Sportline 5-dr Dsl
2005
R 159,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.