Suid-Afrikaners werk die langste ure

2010-10-21 11:04
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Volgens ‘n onlangse opname wat in vyf lande gedoen is, spandeer Suid-Afrikaners die meeste tyd op kantoor.

Die LexisNexis International Workplace Productivity Survey het bevind dat Suid-Afrikaanse beroepsmense gemiddeld 9.5 ure van die dag op kantoor spandeer.

Amerika was kort op hul hakke met 8.8 ure op kantoor terwyl beroepsmense in die Verenigde Koninkryk gemiddeld 8.2 ure per dag werk.

Australiërs spandeer ongeveer 8.6 ure op kantoor en in China is beroepsmense gemiddeld 8.1 ure lank agter die lessenaar.

Die opname in Suid-Afrika het bestaan uit 300 beroepsmense en is tussen Junie 2010 en Julie 2010 gedoen.

Dit wil ook voorkom asof die hoeveelheid informasie waarmee beroepsmense gebombardeer word, toeneem.

‘n Groot hoeveelheid van dié informasie is totaal en al irrelevant tot hul werk.

Uit die 300 het 82% gevoel hulle spandeer te veel tyd daaraan om nuwe informasie te organiseer, met te min tyd oor om dié informasie toe te pas.

Die oorgrote meerderheid reken hulle mis baie keer vergaderings of sperdatums, of handig halfklaar dokumente in, omdat hulle nie die tyd het om deur al die onnodige informasie te sif nie.

Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: studies  |  werkers

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Hier kom alweer staatskontrakte met tenders. Wat slegs en toevallig aan ANC-tjommies sal gaan. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

X5 xDRIVE30d M-SPORT AT
2012
R 861,990.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 109,990.00

LAND ROVER

Freelander 1.8 4x4 5-dr MY98
2007
R 369,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.