Studie: 'n Bietjie lag bring minder pyn

2011-09-14 12:08
Tweets Share Share line Print

Londen – ‘n Goeie lagsessie saam met vriende kan help om pyn te verlig omdat chemiese stowwe die brein met plesier laat oorstroom, het ‘n studie bevind.

Navorsers het ‘n eksperiment uitgevoer waartydens vrywilligers na episodes van die komiese televisiereekse Mr Bean of Friends gekyk het teenoor ander wat na gholf en dokumentêre films oor die natuur moes kyk.

Beide groepe het óf ‘n gevriesde wynverkoeler óf ‘n bloeddrukmeter wat styf gespan is om die arm gehad om bietjie pyn te verskaf.

Slegs 15 minute se gelag het mense se verdraagsaamheid vir die ligte pyn met 10% verbeter, het die navorsers bevind.

Die gholf en die dokumentêre films het egter niks gedoen om die pyn te verlig nie.

"Vrywilligers wat na komedie gekyk het, kon die pyn met meer gemak verdra," het Robin Dunbar van die Oxford-universiteit in Londen gesê.

“Daar bestaan egter tans nie baie navorsing oor hoekom ons lag nie.”

Endorfien, ‘n chemiese stof wat boodskappe tussen neurone oordra, verlig glo die pyn deur boodskappe van fisiese pyn en sielkundige stres te verdoof.

Die navorsing is in die joernaal Proceedings of the Royal Society B gepubliseer.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- AFP

Lees meer oor: gesondheid  |  pyn

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Hier kom alweer staatskontrakte met tenders. Wat slegs en toevallig aan ANC-tjommies sal gaan. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

X5 xDRIVE30d M-SPORT AT
2012
R 861,990.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 109,990.00

LAND ROVER

Freelander 1.8 4x4 5-dr MY98
2007
R 369,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.