Studie: Tieners wéét wat is goeie musiek

2011-06-14 11:16
Tweets Share Share line Print

Washington – Wanneer tieners na sekere liedjies luister kan hul breine aandui of dit ‘n treffer sal wees al dan nie, het Amerikaanse navorsers gesê.

‘n Magnetiese-resonansieskandeerder (MRI) is gebruik om na die tieners se grysstof te kyk en navorsers het bevind aktiwiteit in ‘n sekere deel van die brein is gekoppel aan die genot wat die tieners uit deuntjies put.

Die studie is by die Emory-universiteit in Georgia, VSA onderneem en het 27 tieners tussen die ouderdom van 12 en 17 ingesluit.

Hulle is gevra om na onbekende liedjies, verkry vanaf sosiale netwerk MySpace, te luister.

Die tieners het die MRI-toetse ondergaan terwyl hulle na die liedjies geluister het en hul affiniteit daarvoor bepunt.

Drie jaar na die studie gedoen is, het hoofnavorser Gregory Berns een van die liedjies wat in die studie ingesluit was op die Amerikaanse realiteitsprogram American Idol gehoor.

Kort daarna het hy weer na sy papiere gaan loer om te kyk of die lied se sukses voorspel was deur die tieners se breinaktiwiteit.

“Ons het ‘n betekenisvolle verhouding tussen breinaktiwiteit en die hoeveelheid eksemplare wat die liedjies verkoop het gevind,” het Berns gesê.

‘n Positiewe reaksie in die brein kan sowat ‘n derde van die gewilde liedjies se sukses voorspel terwyl 90% van die liedjies wat min aktiwiteit ontlok het, geflop het, lui die studie.

Hoe die tieners die liedjies bepunt het, was egter geen aanduiding van die lied se potensiële gewildheid nie.

Die studie is in die Journal of Consumer Psychology gepubliseer.

 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: tieners  |  musiek  |  studies

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Hier kom alweer staatskontrakte met tenders. Wat slegs en toevallig aan ANC-tjommies sal gaan. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

X5 xDRIVE30d M-SPORT AT
2012
R 861,990.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 109,990.00

LAND ROVER

Freelander 1.8 4x4 5-dr MY98
2007
R 369,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.