Studie: 'Rokers dommer as nie-rokers'
2010-02-25 19:23
Kaapstad - ‘n Onlangse studie wat onder meer as 20 000 Israeli soldate gedoen is, toon dat rokers ‘n laer intelligensiekwosiënt (IK) het as nie rokers, en dat ‘n persoon se IK daal, hoe meer jy rook.
Dr. Mark Weiser en sy kollegas by die Sheba mediese sentrum in Tel Hashomer het gevind dat rokers ‘n merkwaardige laer IK-telling as nie-rokers het.
Volgens Weiser se studie het jong mans wat ‘n pakkie sigarette of meer per dag rook glo ‘n IK-telling van 7.5 punte minder as nie-rokers.
Lees hier meer.