Studie: Jongmense ly aan selfoon-angs

2011-05-19 12:40
Tweets Share Share line Print

Taipei – Meer as 90% van studente in Taiwan raak paniekerig of bekommerd as hulle nie hul selfone kan gebruik nie, het ‘n studie getoon wat Woensdag bekendgestel is.

Die King Car Education Foundation het in April ‘n studie op 2 141 leerders van graad drie tot universiteitsvlak gedoen om te bepaal hoe selfoongebruik hul lewens raak.

Altesaam 80% van die deelnemers het selfone gehad, ‘n toename van 15% sedert 2009.

Byna 100% van hoërskoolleerders en oueres besit hul eie fone, in vergelyking met 45% van laerskoolleerlinge.

Ten spyte van al die voordele van selfone lei dit ook tot angs, het die studie gevind.

Uit die studente in die studie het 93% gesê hulle voel paniekerig of ongemaklik as hulle nie oproepe kan maak of die battery pap is nie.

Verder is daar vasgestel dat hulle bekommerd raak as hul selfoon nie lui nie of as hulle nie kan deurkom na iemand nie.

Op ‘n vraag oor hoe hulle oor die lewe sal voel sonder hul selfone, het 33,7% gesê hulle is bang hulle sal verveeld raak. Verder het 19,3% gesê hulle sal bekommerd wees dat hulle kontak met vriende sal verloor.

“Selfoongebruik het ‘n daaglikse noodsaaklikheid vir tieners geword,” het Chan Chi-feng van die Nasionale Taiwan Universiteit-hospitaal gesê.

“Dit het beide positiewe en negatiewe effekte op gesondheid, maar die tekens is nie so duidelik soos rekenaar- of internet-verslawing nie,” het die stigting se verslag hom aangehaal.

Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa-DPA

Lees meer oor: tieners  |  selfone  |  studente  |  verslawing

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Hier kom alweer staatskontrakte met tenders. Wat slegs en toevallig aan ANC-tjommies sal gaan. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Comfortline 5-dr MY05
2007
R 125,995.00

CHEVROLET

Optra 1.6 LS
2007
R 99,990.00

NISSAN

Navara 4.0i D-Cab 4x4
2007
R 255,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.