Studie: Jong mans wil minder seks hê

2011-05-04 09:14
Tweets Share Share line Print

Sydney – Nie alle jong mans het ‘n ontembare drang vir seks nie. Inteendeel, baie van dié ramkatte wil minder, nie meer, kafoefel.

Volgens ‘n opname in Australië het 12% van mans tussen die ouderdomme van 16 en 24 gesê hulle wil minder seks hê, die grootste proporsie van enige groep.

“Al is dit steeds ‘n minderheid, bewys dit jong mans wat enigiets sal doen om seks te hê is ‘n mite,” het Juliet Richters, professor van seksuele gesondheid aan die New South Wales-universiteit, gesê.

Richters en haar kollegas het 4 300 heteroseksuele mans en 4 400 vroue oor hul voorkeure ondervra.

Slegs 31% van die mans in dié groep wou meer seks hê, die kleinste proporsie van enige groep.

“Gretige meisies wat tot hul ore toe verlief is mag dalk die jong mans oorweldig,” het Richters bespiegel. “Mans van daardie ouderdom neem omtrent ‘n jaar voor hulle ernstig oor ‘n verhouding raak.”

Die wiel draai tussen die ouderdomme 35 en 44 jaar, met sowat 57%  van dié groep droëbekmans wat meer seks verlang. Ongelukkig stem slegs 28% van hul vroulike tydgenote met hul drange saam.

“Die biologiese verduideliking dui vroue stel meeste in seks belang wanneer hulle swanger kan raak. Tydtekorte, druk en moegheid dra ook by,” het Richter gesê.

“Ek bedoel, seks is natuurlik ‘n luuksheid.”

Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Reuters

Lees meer oor: seks  |  studies  |  kan jy glo?

Lewer kommentaar op hierdie artikel
15 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Vaal-Donkie sê... Soos byvoorbeeld die idee dat die mens verantwoordelik is vir aardverwarming (of is dit nou afkoeling, ek sukkel om tred te hou). Lees die storie...

Weather
Traffic
Lottery
Cpt: 17-24°C Mostly sunny. Mild. Pta: 18-30°C More sun than clouds. Pleasantly warm.
Jhb: 15-27°C Morning clouds. Pleasantly warm. Bloem: 13-28°C Sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 22-27°C Morning clouds. Mild. PE: 18-23°C Mostly sunny. Mild.
7 day forecasts...

Jobs - Find your dream job

Network Engineer-Clickatell

Bellville, Cape Town, South Africa
Clickatell (Pty) Ltd
Market Related

Junior Paid Search Specialist

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
Market Related

Floor Manager

Roodepoort, South Africa
Gemini Recruitment
R8000 - R9000

Cars - Search 1000's of new and used cars

NISSAN

Livina 1.6 Visia 5-dr
2008
R 85,990.00

MERCEDES

C200 K Classic MY07 AT
2009
R 269,900.00

FIAT

Strada 1.6 ELX PU
2006
R 89,995.00

Property - Find a new home

Travel - Look, Book, Go!

Unbeatable Mauritius

Spend 7 nights at Sofitel Mauritius L'Imperial Resort and Spa from R10 757 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - shop online today

Big Mama-speletjies – Tot 50%-afslag

Begin saamspeel teen ’n beter prys met die Big Mama-uitverkoping. Tot 50%-afslag op speletjies + aflewering binne 24 uur*. Koop dit nou.

Big Mama DVD’s – Tot 80%-afslag

Kry tot 80%-afslag op ons DVD’s. Dié aanbod sluit aflewering binne 24 uur in* & is slegs beskikbaar terwyl voorraad hou.

Lego op Uitverkoping

Bespaar R200 op die Geonosian Starfighter en betaal slegs R299,95. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Die Big Mama Uitverkoping

Die Big Mama Uitverkoping is nou aan die gang. Kry tot 80% afslag op Boeke, Musiek, DVD’s, Speletjies, Elektronika, Speelgoed & Geskenke. Koop nou.

Elektronika op uitverkoping

Tot 80% afslag op elektronika + 24 uur-aflewering. Koop nou.

Gratis aflewering binne 24 uur*

Big Mama gobii eLeser-aanbod

Kry die 7" LCD eLeser vir slegs R899 + ’n Gratis eBoek-koepon van R160. Daar is eBoeke beskikbaar vanaf R49,95 waarop jy jou koepon kan spandeer. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.