Studie: Facebook-vriende raak uitgekuier

2011-08-23 10:49
Tweets Share Share line Print

New York – As jy dit onlangs makliker gevind het om nie op Facebook vriende se gekerm te lees nie – is jy nie alleen nie, het ‘n nuwe studie bevind.

Die internet-navorsingsgroep Global Web Index het die sosiale netwerk tussen Julie 2009 en Junie 2011 dopgehou en bevind verskeie Facebook-aktiwiteite word nou minder gretig aangepak.

Vriende stuur wêreldwyd 7.4% minder boodskappe sedert die begin van die studie.

Vriendekringe word ook versadig en gebruikers soek nou 4.5% minder na nuwe kenisse.

Die geklets met Facebook se Chat-funksie het ook met 1.5% afgeneem terwyl die stuur van digitale geskenkies met sowat 7.5% gedaal het.

Facebook ontken egter sy vriende raak uitgekuier.

“Dikwels is studies soos dié nie geloofwaardig nie,” het ‘n woordvoerder van die maatskappy gesê. “Ander faktore dra by tot die veranderde gebruik van die netwerk,” het sy gesê.

“Mense gebruik byvoorbeeld die internet minder gedurende die somer,” het sy bygevoeg.

“Facebook is tevrede met sy groei en met die manier wat mense die netwerk gebruik.”

– Lees meer hier.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lees meer oor: internet  |  sosiale media  |  facebook

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Hier kom alweer staatskontrakte met tenders. Wat slegs en toevallig aan ANC-tjommies sal gaan. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Comfortline 5-dr MY05
2007
R 125,995.00

CHEVROLET

Optra 1.6 LS
2007
R 99,990.00

NISSAN

Navara 4.0i D-Cab 4x4
2007
R 255,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.