Studie: Drink jou maer

2010-03-10 02:03
Tweets Share Share line Print

New York - Ligte tot matige alkoholverbruik, veral rooiwyn, is nie net goed vir 'n vrou se hart nie, maar ook vir haar middellyf, het 'n studie bevind.

Die studie wat in die nuutste uitgawe van Archives of Internal Medicine gepubliseer is, het bevind dat vroue wat alkohol matig verbruik minder gewig optel en se kanse skraler is om gewig op te tel in vergelyking met nie-drinkers.

Die vroue se leefstyle en dieetfaktore is ook in ag geneem.

Sowat 20 000 skraal middeljarige en ouer vroue het aan die studie deelgeneem. Al die vroue was ten minste 39 jaar oud toe die studie begin het.

Dr. Lu Wang van die Brigham- en Vrouehospitaal in Boston, het gesê daar is talle redes hoekom alkohol vroue help om maer te bly.

"Vroue wat meer drink, eet minder. Vroue verbrand ook meer energie ná hulle alkohol gedrink het."

Archives of Internal Medicine
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: gesondheid

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Quantum 2.7 14-s Bus
2007
R 225,000.00

MAZDA

626 2.0 SL
2005
R 119,995.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 129,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.