Studie: Alkohol gevaarlikste dwelm
2010-11-02 03:18
Londen – Alkohol is een van die “mees gevaarlike” dwelms, selfs gevaarliker as heroïne en kokaïne, het ‘n studie deur die Britse mediese joernaal onthul.
‘n Paneel kundiges het die fisiese, psigologiese en sosiale probleme verwante aan dwelmmisbruik teen mekaar opgeweeg en bevind dat alkohol die mees skadelike is.
Met die gebruik van ‘n nuwe skaal, wat die impak van dwelms op individue meet, het alkohol ‘n punt van 72 uit 100 gekry, het CNN berig.
Lees meer hier.
Volg Nuus24 op Twitter.