Student ontdek nuwe byspesie

2010-09-06 12:00
Tweets Share Share line Print

Kanada – ‘n Doktorale student van die York Universiteit het onlangs ’n nuwe spesie bye ontdek nadat hy sowat 84 verskillende spesies sweetbye in Kanada ondersoek het.

Negentien van dié bye is nuwelinge vir wetenskap omdat nie en van die subspesies al ooit vantevore beskryf of geïdentifiseer is nie.

Dié student, Jason Gibbs, se ontdekking gaan wetenskaplikes help om bydiversiteit te monitor sowel as om die bestuiwingsbiologie van die insek beter te verstaan.

Een van die negentien nuwe bye is deur Gibbs geïdentifiseer as die koekoek-by.

Dié by bou ook, nes die voëlspesie, nie ‘n nes nie en maak ook nie kos bymekaar nie.

Dié by het ook ‘n groot kakebeen ontwerp om mee te baklei.

Die naam Sweetbye verwys na byspesies wat aangetrokke is tot menslike sweet, en is gewoonlik van die familie Halictidae afkomstig.

Vir die volledige storie besoek ScienceDaily.

Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lees meer oor: student  |  kanada  |  insekte

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarel sê... Beteken dit nou ek sal moet opstaan om die kanaal te verander? Ag dan los ek dit maar op supersport. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-19°C Sunny. Cool.
Jhb: 4-16°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 14-25°C Sunny. Mild. PE: 13-25°C Sunny. Pleasantly warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

X5 4.8is E53 4x4 AT
2004
R 499,000.00

TOYOTA

RunX 180 RSi 5-dr MY04
2003
R 119,990.00

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 TDi Sportline 5-dr Dsl
2005
R 159,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.