Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Stryd woed om beheer oor internet

2012-10-29 10:29
Tweets Share Share line Print

Washington – 'n Stryd om beheer oor die internet kan in Desember behoorlik begin woed wanneer afgevaardigdes in Doebai byeenkom vir 'n relatief obskure vergadering van 'n agentskap van die Verenigde Nasies (VN).

Voorstelle oor nuwe wêreldwye telekommunikasiereëls wat tot gevolg kan hê dat die VN sekere dele van die internet beheer, sal by dié vergadering bespreek word.

Rusland, China en ander lande is ten gunste van 'n voorstel om die internet onder beheer te plaas van die Internasionale Telekommunikasie-unie (ITU), 'n VN-agentskap wat die tegniese standaarde bepaal wat internasionale telekommunikasie beheer.

Amerikaanse amptenare voel egter 'n stap van dié aard kan vryheid op die internet beperk, en kan amptenare in sommige lande in staat stel om burgerlikes te teister wat nie met heersende politieke menings saamstem nie.

Waarnemers sê verskeie outoritêre regimes sal die voorstel steun, terwyl die grootste Westerse moondhede dit sal teenstaan.

"Dit sal waarskynlik lei tot 'n gelykopuitslag, en as dit gebeur sal daar nie enige dramatiese veranderings wees nie, hoewel sake tog kan verander as ontwikkelende lande sterk daarop aandring," het James Lewis, direkteur van die Program vir Tegnologie en Openbare Beleid by Washington se Sentrum vir Strategiese en Internasionale Studies, gesê.

"Maar daar is baie ontevredenheid oor hoe die internet bestuur word en die VSA sal dit in een of ander stadium moet hanteer."

Lewis het gesê daar is steeds 'n oorweldigende persepsie dat die VSA die internet besit en beheer.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- AFP

Lees meer oor: internet  |  verenigde nasies
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

John Robby sê... Dis nou baie goeie nuus. Hoop hierdie dien as 'n voorbeeld waar die nood groot is. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Weltevreden Park - 10:54 AM
    Road name: Hendrik Potgieter Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Weltevreden Park
  • Saturday Pretoria - 10:28 AM
    Road name: Madiba Street
    ROAD CLOSED for roadworks from Lilian Ngoyi Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.