Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Storm oor jagluiperds se skietdood

2012-07-04 10:59
Tweets Share Share line Print

Windhoek – Dit blyk dat mens-dier-konflik die oorsaak is van die skietdood van die drie jagluiperds van Sandfontein-lodge in die suide van Namibië, wat verlede jaar deur N/’an ku sê daar vrygelaat is, het die Republikein-koerant Woensdag berig.

’n Storm het losgebars om die karkasse van die drie jagluiperds wat op die plaas Silwerstroom van Bertus Fokkens deur sy neef doodgeskiet is.

Die drie jagluiperdmannetjies is geskiet en deur plaaswerkers opgeëet, het dr. Rudie van Vuuren, direkteur van N/a’an ku, gesê.

Fokkens het Dinsdag gesê dat sy suster se seun in sy vroeë twintigs, Dawie Olivier, geen keuse gehad het as om die jagluiperds te skiet wat sy 20 werkers se lewens in gevaar gestel het nie.

“Dawie het twee waarskuwingskote afgevuur om die drie jagluiperds te verwilder, maar hulle het net nader gekom. Die jagluiperds was 50 meter van die werkers se huise af,” het Fokkens gesê.

Van Vuuren bevraagteken dit weer of jagluiperds sal nader kom as hulle skote hoor.

Fokkens, ’n aartappelboer, was nie ten tyde van die skietvoorval by die huis nie, maar het by sy buurman vleis gebraai. “Ek kan nie sien hoe die situasie anders hanteer kon word, veral as 20 mense se lewens in gevaar is nie,” het hy gesê.

Lees die volledige artikel hier.

Republikein

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
12 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

StormerHJ sê... Daar's sommige ampte wat maar slegs vir mans bedoel is en waarin vroue uitsak - dis 'n feit en hoe gouer die mensdom dit besef, hoe minder sal die aandrang op gelykberegtiging tussen geslagte in die werkplek wees. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Fourways - 07:56 AM
    Road name: N1 Northbound
    SLOW TRAFFIC between Malibongwe Drive and the Rivonia Road exit
  • Wednesday Sandton - 07:54 AM
    Road name: M1 Northbound
    DELAYS between Corlett Drive and the Grayston Drive exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Clearing and forwarding Sales Specialist

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Sales Manager

Durban
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Financial Manager

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R500000 - R600000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.