Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Stofsuier met sin vir humor kan drie tale praat

2012-05-08 10:00
Tweets Share Share line Print

Tokio – Dit lyk soos iRobot se Roomba-stofsuier, maar die nuwe ronde stofsuier van Sharp Corp. is vaardig in drie tale en kan selfs ‘n humoristiese dialek praat.

Cocorobo, wat ook foto’s wat by jou huis geneem is na jou selfoon kan stuur, sê 36 frases, insluitende “Lanklaas gesien” en “Hallo,” in Japannees, Engels en Chinees.

Die Japannese elektronika-vervaardiger het Dinsdag gesê die robot kan ook die Kansai-dialek praat wat in die suidweste van Japan gepraat word en is glo meer humoristies as standaard Japannees.

Nietemin is sy taalvaardigheid ontwerp vir pret en nie om komplekse bevele of lang dialoë te voer nie.

Die masjien, wie se naam ‘n speling is op die woord vir “hart,” of “kokoro,” sal op die vraag “Hoe gaan dit?” antwoord, “So goed.”

In die Kansai-dialek sal dit die ekwivalent sê van “Ek is koel en voel goed.”

Sharp is in Osaka gebaseer waar die Kansai-dialek gepraat word.

Cocorobo word vir 130 000 yen (R12 700) verkoop en sal van volgende maand in Japan op die rakke verskyn.

Spesifieke datums vir ander lande was nog nie bekend nie.

Die handige robot, wat so groot is soos ‘n gewone etebord, suiwer die lug terwyl dit deur ‘n vertrek beweeg en is handig om verlore items onder meubels te vind deurmiddel van sy ingeboude kamera, het Sharp gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- Sapa - AP

Lees meer oor: robotte  |  tegnologie
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Northwold - 20:37 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive
  • Thursday Pretoria - 18:17 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Lois Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.