Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Sterrekundiges opgewonde oor SKA

2012-07-09 19:41
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Suid-Afrikaanse sterrekundiges is opgewonde oor die vooruitsig om deel te wees van die navorsing vir die Square Kilometre Array-teleskoop (SKA), het ‘n amptenaar Maandag in Pretoria gesê.

Nithaya Chetty, hoof van astronomie by die Nasionale Navorsingstigting, het gesê daar sal geen ruimte vir middelmatigheid in die projek wees nie.

“Daar was baie euforie by die vergadering. Wetenskaplike leiers en al die ander is ekstaties oor wat dit vir Suid-Afrika gaan beteken,” het hy gesê.

Sterrekundiges en akademici van oor Suid-Afrika heen het ‘n beraad van twee dae by die Universiteit van Pretoria gehou.

“Hierdie is die eerste groot bymekaarkoms van sterrekundiges in Suid-Afrika sedert die SKA-aankondiging in Mei-maand gemaak is. Hierdie is ‘n groot byeenkoms wat sterrekundiges sowel as die regering betrek.”

Chetty het gesê dat die astronomie-afdeling tot dusver goeie ondersteuning by die regering gekry het.

"Die ondersteuning kom reg van bo af, ons is dankbaar vir minster (van wetenskap en tegnologie) Naledi Pandor. Ons geniet ongekende en uitstekende ondersteuning van die regering af,” het Chetty gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: pretoria  |  ska  |  astronomie
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

nu_un_clear sê... Ek is regtig jammer om dit te doen, maar ek moet my politike eier le..... Hou so aan, DA ! , dis hoe 'n mens regering fondse benut. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Houghton Estate - 13:26 PM
    Road name: Louis Botha Avenue
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houghton Drive
  • Saturday Houghton Estate - 13:23 PM
    Road name: M1 Northbound
    LANE CLOSURE for roadside works at Killarney Bends
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.