Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Sterrekundiges ontdek planeet met vier sonne

2012-10-16 12:00
Tweets Share Share line Print

Washington – 'n Internasionale span amateur- en professionele sterrekundiges het 'n planeet ontdek wat deur vier sonne verlig word – die eerste ontdekking in sy soort.

Die planeet, wat sowat 5 000 ligjaar van die aarde af geleë is, is PH1 gedoop ter ere van die Planet Hunters-program, wat vrywilligers aanstel om nuwe planete te soek.

Die program word deur Yale-universiteit in Amerika aangebied.

PH1 wentel om twee sonne en word ook deur sterre omwentel. Navorsers sê slegs ses ander planete wentel om twee sterre, maar nie een van dié ses word deur ander sterre omwentel nie.

“Die ontdekking van die planete dwing ons terug na die tekenbord om te verstaan hoe sulke planete kan ontstaan en ontwikkel in sulke dinamies uitdagende omgewings,” het Meg Schwamb, hoofskrywer van die verslag wat Maandag by die jaarlikse Amerikaanse Sterrekundige Vereniging-vergadering bekend gestel is, gesê.

Kian Jek en Robert Gagliano was die eerste twee wetenskaplikes om PH1 te identifiseer. Hulle ontdekking is bevestig deur ‘n span Britse en Amerikaanse navorsers in Hawaii.

PH1 is 'n gasreus met 'n radius wat sowat 6,2 keer groter as dié van die aarde is.

Wetenskaplikes het verlede week gesê hulle het ‘n “diamant-planeet” ontdek wat twee keer groter as die aarde is.

Sowat ‘n derde van die planeet se massa en die meeste van die oppervlakte bestaan glo uit diamante.

– Volg Nuus24 op Twitter

- AFP

Lees meer oor: amerika  |  ruimte  |  kan jy glo?
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
22 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Northwold - 20:37 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive
  • Thursday Pretoria - 18:17 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Lois Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Cost Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Investment Associate

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.