Sterk intuïsie beïnvloed geloof in God

2011-09-22 11:14
Tweets Share Share line Print

New York – ‘n Studie het bevind mense se intuïsie beïnvloed of hulle in ‘n welwillende God glo.

Mense wat oor die algemeen meer intuïtief optree en besluite maak is meer geneig om in God te glo in vergelyking met mense wat peins oor hul besluite, het navorsers bevind.

“Ons glo in God omdat ons intuïsie oor hoe en hoekom dinge gebeur ons oortuig daar is ‘n goddelike doel wat ons dryf,” het die navorser Amitai Shenhav van die Harvard-universiteit in Amerika gesê.

Shenhav het in die studie vir vrywilligers gevra om ‘n eenvoudige wiskundesom om op te los.

“’n Kolf en ‘n bal kos $1.10 in totaal. Die kolf kos $1 meer as die bal. Hoeveel kos die bal?”

Die intuïtiewe antwoord op sy vraag is 10 c, aangesien die meeste intuïtiewe mense geneig is om $1 van die totaal af te trek.

Die “deurdinkte” antwoord is egter 5 c.

Soos hy voorspel het, is mense wat die eerste antwoord gegee het 1.5 keer meer geneig om gelowig te wees as mense wat die regte antwoord gegee het.

Shenhav se navorsing is in die Journal of Experimental Psychology gepubliseer.

– Lees meer hier.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lees meer oor: geloof

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Hier kom alweer staatskontrakte met tenders. Wat slegs en toevallig aan ANC-tjommies sal gaan. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Network Engineer (CCNP and CCSP)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Comfortline 5-dr MY05
2007
R 125,995.00

CHEVROLET

Optra 1.6 LS
2007
R 99,990.00

NISSAN

Navara 4.0i D-Cab 4x4
2007
R 255,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.