Stamselle dalk die antwoord vir witrenoster

2011-09-21 13:26
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Afrika se noordelike witrenosterbevolking staan op die rand van uitwissing, met nog net sewe oor in die wêreld.

Natuurbewaarders krap nou kop oor die voortplanting van die wêreld se skaarste soogdier en oorweeg om hulle tot die jongste tegnologie in stamsel-ontwikkeling te wend.

Die rede vir die afname in die noordelike witrenoster se bevolking word aan jagtery, stropery en ’n gebrek aan habitat toegeskryf.

Die laaste agt noordelike witrenosters het tot 2009 in twee dieretuine in Europa en die VSA gewoon. Op 20 Desember 2009 is vier van hulle na die Dvur Králové-dieretuin in die Tjeggiese Republiek geskuif.

Die oorlewingskoers van hierdie renosters is goed wanneer hulle in aanhouding leef, maar die voorplantingskoers is baie laag.

Die vier renosters is terug na hul natuurlike habitat gebring sodat hulle suksesvol kan aanteel.

Baie mense meen hierdie stap sal die diere in gevaar stel omdat hulle vir so ’n lang tydperk in beskermde gebiede was en hulle nie aan die ruwe Afrika-omgewing gewoond is nie.

Slegs 15 maande nadat die noordelike witrenoster in die sentrale Keniaanse hooglande vrygelaat is, het die diere begin teel.

Tot op hede was daar egter geen geboortes wat uit die teling gevolg het nie.

Kruising tussen die noordelike en suidelike spesies word nou oorweeg om te verseker dat die gene van die noordelike witrenoster nie heeltemal sal uitsterf nie.

Met die jongste tegnologie is dit egter moontlik om hierdie skaarse geen te behou.

Met die gebruik van stamsel-ontwikkeling sal dit nou moontlik wees om die noordelike witrenoster in ’n proefbuis te “vervaardig”.

Volgens Oliver Ryder, ’n direkteur van bewaringsnavorsing in San Diego, meen die grootste bydrae wat hierdie tegnologie kan maak is om uitsterwing, deur die ontwikkeling van stamselle, te voorkom.

– Lees meer hier.

Kyk hier na 'n video van die bewaringspoging.



– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: diere  |  renosters

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Hier kom alweer staatskontrakte met tenders. Wat slegs en toevallig aan ANC-tjommies sal gaan. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Network Engineer (CCNP and CCSP)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Comfortline 5-dr MY05
2007
R 125,995.00

CHEVROLET

Optra 1.6 LS
2007
R 99,990.00

NISSAN

Navara 4.0i D-Cab 4x4
2007
R 255,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.