Sosiale netwerke hou ons weg van mekaar
2011-02-16 19:00
Londen – Ons leef in ‘n wêreld waar dit al hoe makliker raak om kontak te hou, tog voel ons al hoe meer alleen, sê die Amerikaanse skrywer, Sherry Turkle.
Professor Turkle van die Massachusetts Institute of Technology sê dat Twitter, Facebook en SMS’e nié ons interpersoonlike verhoudings verbeter nie, berig SkyNews.
Die feit is dat dié kommunikasiemiddele ware persoonlike interaksie verminder, juis wat ons as mense die nodigste het, sê prof. Turkle in haar boek, Alone Together.
Kliek hier vir die volledige storie.
Volg Nuus24 op Twitter.