'Sluit landbou by klimaatsooreenkoms in'

2011-12-06 12:04
Tweets Share Share line Print

Durban – Altesaam 16 van die wêreld se voorste landbou-organisasies het by COP17-onderhandelaars gepleit dat landbou by ’n klimaatsooreenkoms ingesluit moet word.

In ’n ope brief het organisasies soos die Wêreldbank, die Wêreld-landbou-organisasie, die Suider-Afrikaanse Konfederasie van Landbou-unies, die CGIAR-navorsingsprogram oor klimaatsverandering en die Netwerk vir Beleidsanalise oor Voedsel, Landbou en Natuurlike Hulpbronne op die belangrikheid van ’n spesifieke aksieplan vir landbou gewys.

Om landbou en bosbou in die kollig te plaas, is ’n landbou- en landelike ontwikkelingsdag gehou wat deur 500 belanghebbendes bygewoon is. Die jaarlikse Wêreld-bosboudag is ook in Durban gehou.

By dié geleentheid het Tina Joemat-Pettersson, die minister van landbou, bosbou en visserye, gesê klimaatsverandering dreig om baie van die ontwikkelingsdoelwitte van lande in Afrika en in die res van die ontwikkelende wêreld te ondermyn, veral wat water, energie, gesondheid, landbou en bosbou betref.

– Lees die volledige storie hier.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Landbouweekblad

Lees meer oor: klimaatsverandering  |  landbou  |  cop17

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Hier kom alweer staatskontrakte met tenders. Wat slegs en toevallig aan ANC-tjommies sal gaan. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Comfortline 5-dr MY05
2007
R 125,995.00

CHEVROLET

Optra 1.6 LS
2007
R 99,990.00

NISSAN

Navara 4.0i D-Cab 4x4
2007
R 255,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.