Slimfoon nou jou beste inkopiemaat

2011-08-26 09:02
Tweets Share Share line Print

Pretoria – ’n Slimfoon sal eersdaags jou beste inkopiemetgesel word.

Só het Pieter Geldenhuys, ’n strateeg van die Instituut vir Tegnologie-strategie en Innovasie, op ’n netwerksessie van die Suid-Afrikaanse Raad van Winkelsentrums (SACSC) se Pretoria-tak gesê.

Geldenhuys het in sy aanbieding die toekoms van inkopies bespreek waar hy neigings uitgelig het en hoe slimfoon-tegnologie ingespan kan word om die huidige inkopiemodel in Suid-Afrika te bevorder.

“Die ganse wêreld sal binnekort op tentoonstelling wees – van jou foon af.”

Volgens huidige selfoonneigings is een uit elke drie selfoon-internetsoektogte plaaslik.

“Nadat iemand ’n plaaslike besigheid met behulp van hul slimfoon op die internet opgesoek het, het 61% van dié gebruikers die besigheid gebel en 59% het die besigheid besoek.”

Hy het gesê kopers sal binnekort vooraf die winkelsentrum of selfs winkel van hul keuse aanlyn van hul slimfone af kan “besoek”.

“Só sal jy ook kan sien of jy vertrap gaan word deur ander inkopiegangers as jy nou soontoe wil gaan.”

Volgens Geldenhuys sal winkelsentrums se parkeerterreine teen Desember al met sogenaamde slimfoon-strepieskodes (quick reference of QR-code) toegerus wees.

“Inkopiegangers sal dan dié kode met hul slimfone kan afneem, wat hulle dan na hul motors sal terugbegelei deur middel van die foon se GPS.”

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Volksblad

Lees meer oor: tegnologie  |  slimfone

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Hier kom alweer staatskontrakte met tenders. Wat slegs en toevallig aan ANC-tjommies sal gaan. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Comfortline 5-dr MY05
2007
R 125,995.00

CHEVROLET

Optra 1.6 LS
2007
R 99,990.00

NISSAN

Navara 4.0i D-Cab 4x4
2007
R 255,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.