Slaap bly sleutel tot sukses op skool

2011-09-07 15:10
Tweets Share Share line Print

Incheon – Hoërskoolleerders wat oor naweke probeer om verlore slaap in te haal sukkel meer met aandagtoetse as tieners wat minder slaap, het navorsers bevind.

Die Koreaanse navorsers het bevind die opbou van ‘n  “slaapagterstand” kan kinders se intellek kniehalter.

“Dit is soos ‘n bank. Hulle is die heeltyd op ‘n oortrokke rekening van slaap,” het David Gozal, ‘n kenner van slaapprobleme van die Universiteit van Chicago in Amerika, gesê.

“As jy jou kredietkaart so sou bestuur, sou jy bankrot wees,” het hy gesê.

Kinders wat oor naweke laat geslaap het omdat hul in die week minder geslaap het, het swakker gevaar met die aandagtoetse as kinders wat nie probeer inhaal het nie, het die navorser Seog Ju Kim van die Gachon-universiteit in Incheon, Korea bevind.

“Aandag en uitvoerende aksies is die eerste stappe na akademiese sukses,” het hy gesê. “Die behoefte aan slaap is nie iets wat ons kan oorslaan nie.”

Volgens die Amerikaanse hart-, long- en bloedinstituut moet skoolkinders minstens nege ure ‘n nag slaap.

Die navorsing is in die joernaal Archives of Pediatrics & Adolescent Medicine gepubliseer.

– Volg Nuus24 op Twitter.

 

- Reuters

Lees meer oor: slaap  |  gesondheid  |  tieners

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Hier kom alweer staatskontrakte met tenders. Wat slegs en toevallig aan ANC-tjommies sal gaan. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.9 TDi Highline 5-dr Dsl
2005
R 109,900.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 2.0 Highline MY05
2007
R 139,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.