Skype-skeppers dagvaar eBay

2009-09-17 14:03
Tweets Share Share line Print

San Francisco - ’n Maatskappy wat deur die breine agter Skype besit word, het die internet-foondiens en sy nuwe eienaar, eBay, vir oorskryding van kopiereg gedagvaar.

Die dagvaardiging kan eBay se planne om Skype vir sowat $2 biljoen (R15 miljard) te verkoop in die wiele ry.

Janus Friis en Niklas Zennstrom, eienaars van Joltid Bpk, voer aan dat Skype ’n ooreenkoms verbreek het aangaande tegnologie wat die maatskappy aan Skype uitlisensieer.

Die dagvaardiging is nie net op Skype en eBay gerig nie, maar ook op private beleggers wat ingestem het om Skype te koop.

Dié groep sluit lede van eBay en Skype se direksies in.

Joltid se dagvaardiging eis $75 miljoen (R552 miljoen) in skadevergoeding per dag, en dring ook daarop aan dat Skype ophou om die maatskappy se tegnologie te gebruik.

Friis en Zennstrom het Skype in 2005 aan eBay verkoop, en die maatskappy in 2007 verlaat.

- Reuters

Lees meer oor: ebay  |  hofsake  |  internet

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Hier kom alweer staatskontrakte met tenders. Wat slegs en toevallig aan ANC-tjommies sal gaan. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.9 TDi Highline 5-dr Dsl
2005
R 109,900.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 2.0 Highline MY05
2007
R 139,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.