Skaap, takbok onafskeidbaar

2011-12-08 11:52
Tweets Share Share line Print

Beijing – Chinese internetgebruikers het by ‘n wildpark gepleit om ‘n verliefde manlike skaap en vroulike takbok toe te laat om saam te bly nadat hul paargewoontes kommer begin wek het.

Werkers by die wildpark het na die land se halfmiljard internetgebruikers gedraai vir raad nadat die takbok en die ram met hul vreemde verhouding begin het.

Hul romantiese verhouding het die hooftrekke gehaal in China nadat ‘n plaaslike televisiestasie in die suidwestelike provinsie Yunnan die storie vertel het en berig het dat pogings om die paar te skei onsuksesvol was.

Teen Donderdag het die storie oor die onskeibare paar meer as 1 700 opinies op China se weibos – mikro-blogdienste soortgelyk aan Twitter – uitgelok.

“Ek het gehuil toe ek die video kyk, dit is liefde... hulle het die struikelblokke oorkom en is uiteindelik saam,” het een gebruiker onder die naam Qianjiang gesê.

‘n Ander gebruiker het gesê die storie van die onskeibare paar het “my weer in liefde laat glo”.

“Liefde tussen ‘n skaap en ‘n takbok is wonderlik, miskien sal iets snaaks daaruit kom, ek moedig almal aan om hierdie dop te hou,” het beibei5332 gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: china  |  diere  |  kan jy glo?

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Hier kom alweer staatskontrakte met tenders. Wat slegs en toevallig aan ANC-tjommies sal gaan. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.9 TDi Highline 5-dr Dsl
2005
R 109,900.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 2.0 Highline MY05
2007
R 139,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.