Sjokolade dalk goed vir jou?

2010-02-12 20:35
Tweets Share Share line Print

Toronto - 'n Onlangse studie het bevind dat sjokolade dalk jou risiko vir 'n beroerte kan verlaag.

Dié inligting is Donderdag bekend gemaak en sal by die Amerikaanse Akademie vir Neurologie se 62ste jaarlikse vergadering in Toronto van 10 tot 17 April voorgelê word.

"Nog navorsing moet gedoen word om vas te stel of sjokolade die risiko vir beroerte verminder en of gesonder mense meer sjokolade as ander eet," het Sarah Sahib, skrywer van die studie, gesê.

Nóg 'n studie het bevind dat mense wat sjokolade eet se kans om ná 'n beroerte te sterf, minder is as mense wat nie sjokolade eet nie.

Die eerste studie het bevind dat 44 489 mense wat een stuk sjokolade per week eet se kans op 'n beroerte is 22% minder as mense wat geen sjokolade eet nie.

Die tweede studie het bevind dat 1169 mense wat 50g sjokolade een keer 'n week eet se kans om te sterf ná 'n beroerte, is 46% minder as mense wat nie sjokolade eet nie.

Sciencedialy

 

Lees meer oor: gesondheid

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-28°C A few tstorms. Mostly cloudy. Mild.
Jhb: 17-26°C Scattered showers. Mostly cloudy. Mild. Bfn: 21-30°C Thunderstorms. Mostly cloudy. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 19-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla Verso 180 TX MPV MY05
2004
R 129,990.00

TOYOTA

Hilux 3.0 D-4D Raider RB D-Cab Dsl PU MY09 AT
2010
R 329,000.00

MINI

Cooper Clubman 1.6 5-dr MY08 AT
2011
R 224,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.