Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Sjimpansee-geboorte op internet uitgesaai

2013-01-15 11:13
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die Jane Goodall Instituut (JGI) naby Nelspruit beplan om ‘n sjimpansee-geboorte regstreeks aanlyn uit te saai – die eerste webuitsending van sy soort.

David Devo Oosthuizen, JGI se uitvoerende direkteur, het gesê ‘n kamera word gebruik om die dragtige sjimpansee, genaamd Nina, te monitor. Sy kan 24 uur per dag aanlyn dopgehou word.

Die negejarige Nina, wat by Chimp Eden, 12 km buite Nelspruit aangehou word, is onder kwarantyn geplaas ter voorbereiding vir die geboorte, wat na verwagting binne die volgende paar dae sal plaasvind.

Nina is in 2007 in Suid-Soedan saam met vier ander sjimpansees deur die JGI gered. Een van dié sjimpansees, Thomas, is glo die pa is van Nina se eersteling.

“Die JGI is ‘n reddingsoord en ons het ‘n baie streng beleid teenaanteling, maar Nina se voorbehoed-inplanting het misluk,” het Oosthuizen gesê.

“Daar kan dalk komplikasies tydens die geboorte wees, omdat Nina nog so jonk is.”

Die beste manier om ‘n kennisgewing oor die geboorte te kry is om by die JGI se Facebook-blad aan te sluit.

Nina se vordering kan hier dopgehou word.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: suid-afrika  |  sjimpansee
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

ChrisAkkedis sê... Ek woon in China en stem saam met Chris Jonker. Selfs stede soos Shanghai en Nanjing is pragtig. Hier's bome oral waar jy kyk. Dit lyk byna asof hierdie stede uit 'n oerwoud verrys het. Ja, die lugbesoedeling is erg, maar hier kry jy meer e-bikes as enige ander plek in die wereld. Elektrisiteit hier is spotgoedkoop wat dit moontlik maak om elektriese voertuie te gebruik. Die probleem is eintlik dat hier so hel-baie mense is. Nanjing alleen is omtrent so groot soos JHB en Kaapstad saam, met omtrent 'n kwart van die populasie van die hele SA. As China se populasie kleiner was, sou hy waarskynlik ver voor die ander lande gewees het met vars lug. Hulle is almal ver voor met omgewingsvriendelike tegnologie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Kyalami - 09:11 AM
    Road name: R55
    TRAFFIC LIGHTS not working at Main Road - POINTSMEN on duty
  • Thursday Crown - 09:11 AM
    Road name: M2 Westbound
    DELAYS through the Crown Interchange towards Main Reef Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

HOUSES FOR SALE IN Klipriver

HousesR 1 600 000

TOWNHOUSES FOR SALE IN Port Alfred

TownhousesR 615 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.