Sex.com te koop

2010-03-11 05:10
Tweets Share Share line Print

New York - Sex.com, een van die waardevolste webadresse, sal volgende week opgeveil word aangesien die vorige eienaar nie sy skuld kon betaal nie, berig CNN Money.

Elcom LLC het blykbaar in 2006 dié webadres vir omtrent R103 miljoen gekoop.

Die maatskappy kon egter nie hul skuld aan DOM Partners LLC, by wie hulle geld geleen het om die adres te koop, terugbetaal nie.

Gevolglik word sex.com voetstoots verkoop.

Die veiling sal die 18de Maart in New York plaasvind en enigiemand wat wil bie, sal ‘n gesertifiseerde tjek van R7.4 miljoen na die veiling toe moet bring.

Richard Maltz, afslaer van Maltz Auctions wat die veiling sal behartig, het gesê baie kopers het al belangstelling getoon, maar hulle kan nog nie sê vir hoeveel die adres op die ou end sal verkoop nie.

“Dis ‘n ongelooflike geleentheid vir iemand,” het hy gesê.

Sex.com het glo in ‘n stadium omtrent R111 000 per dag gemaak, sê Charles Carreon, ‘n prokureur wat oor die geskiedenis van sex.com in sy boek, The Chronicles of sex.com, skryf.

Pizza.com is in 2008 vir omtrent R18 miljoen opgeveil, wat ‘n aanduiding gee van wat verwag kan word.

Kliek hier vir die volledige storie.

 

Lees meer oor: veilings  |  internet

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Paulus sê... So why does your avatar have white lips? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Showers early. More sun than clouds. Warm.
Jhb: 17-26°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 19-29°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 20-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HYUNDAI

Tucson 2.0 GLS MY07
2006
R 119,100.00

FORD

Figo 1.4 Ambiente 5-dr
2011
R 99,900.00

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 190,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.