Seldsame wit bultrug walvis gesien
2010-08-17 02:20
Kaapstad – ‘n Seldsame wit bultrug walvis, die enigste in sy soort in die wêreld, is langs Australië se kus raakgesien.
Dit is die eerste keer dat dié enigste wit bultrug walvis, bekend as Migaloo, op band vasgelê word.
Migaloo het elke 10 tot 15 minute sy verskyning bo die water gemaak. Die beeldmateriaal gaan in ‘n dokumentêr gebruik word wat sal help om hom te beskerm.
- Vir die volledige storie besoek Sky News.
- Volg Nuus24 op Twitter.