Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Sagteware kan teen pedofiele op Facebook beskerm

2012-07-12 10:38
Tweets Share Share line Print

San Francisco – Op 9 Maart vanjaar het spesiale Facebook-sagteware 'n verdagte gesprek op dié sosiale netwerk bespeur.

'n Man in sy vroeë dertigs het oor seks gepraat met 'n 13-jarige meisie van Florida en wou haar die volgende dag ná skool ontmoet.

Dié spesiale program, wat profiele en gesprekke nagaan vir verdagte aktiwiteit, het die span by Facebook dadelik in kennis gestel, en die polisie is ontbied.

Beamptes het die tiener se rekenaar gekonfiskeer en die man die volgende dag in hegtenis geneem, het Jeffrey Duncan van die Florida-wetstoepassingseenheid gesê.

"Die manier en die spoed waarteen hulle ons gekontak het, het ons die vermoë gegee om so gou moontlik op te tree," het Duncan gesê.

Facebook is net een van die vele maatskappye wat nuwe tegnologie gebruik om pedofiele en ander oortreders vas te vat. Dié tegnologie word gebruik om uit te kyk vir sekere woorde en gevalle waar kontakbesonderhede uitgeruil word. Die aanlyn-gesprekke van pedofiele kan selfs gebruik word om die program te "leer" waarvoor om op die uitkyk te wees.

"Daar is maatskappye daar buite wat baie goeie werk doen, wat werk met die beperkinge wat hulle het," het Brooke Donahue, lid van 'n spesiale FBI-span vir aanlyn-misdaad, spesifiek seksuele misdrywe, gesê.

Die National Center for Missing and Exploited Children het verlede jaar 3 638 gevalle van "uitlokking" van kinders aanlyn hanteer – minder as die 4 053 gevalle in 2010 en 5 759 in 2009.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Reuters

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

ChrisAkkedis sê... Ek woon in China en stem saam met Chris Jonker. Selfs stede soos Shanghai en Nanjing is pragtig. Hier's bome oral waar jy kyk. Dit lyk byna asof hierdie stede uit 'n oerwoud verrys het. Ja, die lugbesoedeling is erg, maar hier kry jy meer e-bikes as enige ander plek in die wereld. Elektrisiteit hier is spotgoedkoop wat dit moontlik maak om elektriese voertuie te gebruik. Die probleem is eintlik dat hier so hel-baie mense is. Nanjing alleen is omtrent so groot soos JHB en Kaapstad saam, met omtrent 'n kwart van die populasie van die hele SA. As China se populasie kleiner was, sou hy waarskynlik ver voor die ander lande gewees het met vars lug. Hulle is almal ver voor met omgewingsvriendelike tegnologie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Houghton Estate - 08:27 AM
    Road name: M1 Southbound
    DELAYS between Grayston Drive and the Jan Smuts Avenue exit
  • Thursday Kempton Park - 08:20 AM
    Road name: R24
    TRUCK ACCIDENT at the Barbara Road exit - DELAYS both ways to / from the Airport
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.