SA se eie Justin Bieber op YouTube

2011-12-01 12:00
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die videodiens YouTube is deesdae in ons eie Afrikaans beskikbaar en met dié lewer die webblad nou ook plaaslike sangsensasies.

Op ‘n soektog na plaaslike talent het Huisgenoot op die 21-jarige Ilze du Plooy afgekom waar sy, nes Justin Bieber en Rebecca Black, haar stem aanlyn laat hoor.

Op haar YouTube-kanaal sing die onderwysstudent van die Noordwes-Universiteit onder andere haar eie weergawes van Straatligkinders se “Kan ek met jou dans?” en Adele se “Someone like you.”

“Ek sing al in kore van Graad 2 af tot in my eerstejaar,” het Du Plooy aan Huisgenoot gesê. “Dit sluit onder andere die Noordwes Kinderkoor, Noordwes Jeugkoor en Nasionale Jeugkoor in, waar ek ook as solis opgetree het.”

“Ek het my eie band waarin ek sing en klavier speel, het sy bygevoeg. “Die band se naam is The Tapping Toes, waarin my broer dromme speel en dan wissel ons af met kitare, baskitare, viole en tjello’s.” 

“Ons wil graag meer formele funksies doen in die toekoms.”

Kyk hier na Ilze du Plooy se selfgemaakte videos.





– Lees meer hier.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Huisgenoot

Lees meer oor: youtube  |  internet

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Hier kom alweer staatskontrakte met tenders. Wat slegs en toevallig aan ANC-tjommies sal gaan. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.7 Raider LWB VVT-i RB PU MY05
2005
R 145,995.00

FORD

Fiesta 2.0i ST150 3-dr
2007
R 169,995.00

ALFA ROMEO

156 2.5 V6 SPORTWAGON
2006
R 199,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.